+    Home Page    +    Contact Information    +   

 
  +  Our Business Activities
  +  Stud Sires
  +  Articles
  +  Photo Gallery
  +  Accommodation
 
  +  Bleka Trust
  +  Ben-Bee
 

      E-mail:  delft@telkomsa.net

 
  06.  Articles  
 
Join us on the Simbra Forum to discuss these and other topics further.
 

Vernouing van die kleurskakering van Simbra Bulle
       21 Augustus 2007

Kleur speel ‘n belangrike rol in die identifikasie van ‘n bees ras. As ons as voorbeeld aan swart dink, word die kleur onmiddelik geassosieër met Drakensberg. Bont word assosieër met Nguni, wit met Charolaise. Rooi word assosieër met Beefmaster, Bonsmara en Afri­kaner.

Die vraag ontstaan - kan ‘n Simbra Bul wit, grys, swart, vaal, bont, geel of rooi, met of sonder ‘n bles wees?

Iewers moet ons begin om die identiteit van die Simbra ras in terme van kleur te vernou. Ons voorstel is om te begin deur bont, wit en grys bulle af te keur. Wit en grys is vanself­sprekend, maar daar is grade van bont. Hoe bont is bont?

Ons moet waak daar teen om die beoordeling nie subjektief te maak nie. Bont is bont.

Drie van die bostaande en nderstaande diere is heeltemal aanvaarbaar. Die laaste een is in elk geval iets vreemds. Kom ons veronderstel die laaste bul kalf was perfek in alle ander opsigte. Is so ‘n bont dier aanvaarbaar? Die antwoord moet wees ‘Nee’. Van daar die voorstel om die kleurskakering te vernou by die keuring van bulle vir registrasie doeleindes.

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

To show or not to show?
       20 Sep 2007

Many long established breeds have a policy not to show their animals.

The Simbra Society leave it to the breeders to decide to show or not to show their animals. Shows, all be it that shows are getting less, is a good advertising platform for both the breeder and the breed. Equally badly supported shows reflect adversely on the breed.

Their are many other ways to promote a breed. The use of public press, regional sales, and good quality animals at regional interbreed sales also represent forums to promote breeds.

Is the showing of Simbra still relevant today? Should we be re-thinking our advertising strategy or should we make an assertive effort to re-establish quality shows to promote our breed.

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Is skou dood?
01 Apr 2008

Dit is tyd om eerlik te wees oor die waarde van 'n skou.

Trofees en linte is belangrik, maar voerkoste, brandstof en arbeid is bykans onkoopbaar duur. Voeg by die toestand van ons paaie, die koste van vragmotors en die druk verkeer rondom die skougronde in groot stede soos Pretoria en Pietermaritzburg en die tyd wat dit neem om 'n paar kilometer te ry in die stede, dan kan 'n teler nie anders as om te besin oor wat die lint of trofee hom uit die sak jaag nie. Hoeveel kos die trofee en wat is die prys werd as daar net een of twee (kom ons maak dit vyf) deelnemers was?

Die Pietermaritsburg skou lę voor die deur. Volgens inligting tot my beskiking gaan daar slegs drie deelnemers wees. Is dit die moeite werd en regverdig dit die koste? My antwoord - beslis nie.

Dan natuurlik moet ons vra: Wat is 'n skou vandag en hoeveel potensieële kliente woon die skou by? Die antwoord is - skoue het 'n uitgebreide vlooimark geword en behalwe vir die uitstallers self, woon weinig mense wat in beeste belang stel die skoue by.

Wat dan in die plek daarvan? 'n Tweeledige voorstel. Eerstens 'n twee jaarlikse nasionale skou wat onverbonde is aan die traditionele skoue. Goed geadverteer met baie deelnemers. As 'n teler hier linte en trofees wen moet dit waarlik iets beteken. Tweedens speel tegnologie 'n groot rol en moet telers nie agter raak in die verband nie. E-poste en interaktiewe web tuistes is 'n moet. Koppel dit aan 'n databasis van teles en kommersiële kopers en dit is 'n wenner.

Die koste van vervoer en prestasie meeting maak dit nie vergesog dat kliënte in die toekoms diere sal koop gebaseer op elektroniese inligting en deur die gebruik van tegniese adviseurs nie.

Kom nou telers!!! Wat se julle? Wie skou die jaar en waar?

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

Fyf agstes of ses agstes
01 Nov 2007

Wat is die idiale bloed samestelling van n' Simbra bul vir die kommersiele koper?

Die diversiteit van Simbra bulle is wat hulle uniek maak. Daar is verseker behoefte vir Simbra bulle met verskillende bloed samestellings of dan n' bree variasie in tiepe. Daarmee bedoel ek meer Simmentaler of meer Brahman. Die type vroulike dier waarop die bulle gebruik gaan word het n' duerslaggewende invloed op die tiepe bul wat n' koper soek. Geografiese omgewing en die vlak van bosluis oordraagbare siektes het ook n' groot invloed. Daar is plek vir almal !!!

Wat soek die Kommersiele koper? Die kommersiele koper se klem val op vleisproduksie en daaruit afgelei melk eienskappe. Beide hierdie eienskappe is sinnoniem met Simmentalers. Ek weet nie of statistiek bygehou word nie maar kyk gerus hoeveel Simmentaler bulle word aan kommersiele kopers verkoop teenoor Simbra bulle. Neem getalle in ag. Die antwoord moet verseker wees Simmentaler bulle.

Dit wil gevolglik vir my voorkom of daar by die kommersiele kopers n' voorkeur vir Simmentaler tiepe Simbra bulle is. Van daar die ses agste tiepe Simbra bul.

Wat is U opinie? U kan ook U voorkeur hiebo aandui of kommentaar lewer.

_____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________

The profile of a Simbra Bull buyer
14 Jan 2008

The forum has gone quite hence a topic which should be of interest to all of us.

We breed Simbra, Brahman and Simmentaler cattle. Simmentaler and Brahman are well known for their cross breeding capabilities. Simmentaler are also widely used and mostly preferred above Brahman bulls by commercial buyers. Based on numbers the availability in both these breeds are also higher than the good quality Simbra bulls.

Who then are the Simbra bull buyers, which segment do they come from and what are they after?

The first category buyers are stud breeders. They only buy quality snd prefer red Simbra Bulls with a white "bless". Breed plan figures are becoming increasingly important. Polled bulls are bought at a premium.

The second category are commercial farmers with Simbra type female animals. In this sector Simbra bulls are in direct competition with Simmentaler Bulls and most properly gaining ground. Colour is less important but becoming a factor and confusion is abound as far as blup figures are concerned. These buyers are prepared to pay good money for quality bulls.

Simbra bulls do not feature in the cross breeding vigorous growth category with commercial buyers.
The third category is based on geographical areas and climatic conditions. Simbra bulls are hardier than Simmentaler and have better meat qualities than Brahmans. In the middle of the type environment Simbra bulls are preferred. Remember that in the hard, hard areas Brahman stays king, they are also the most intelligent breed and very easy to tame. They are also a nightmare in a crush. In these regions (sour veldt high in tick born diseases) Simbra is the preferred breed.

This merely a personal view. What is your opinion? Please respond in a language of your choice.

 

 
2008 - 2010 - Delft Simbra Stud
Terms & Conditions
 

 
Website designed, hosted & maintained by 123 Internet